( Fathers-4-Justice South Africa
)
 
September 9, 2010, 12:44 pm
 
 
( Website Links )
 
( Important info )

  JOIN OUR MAILING LIST
Bookmark and Share

FAQs
My dogter is ongeveer 3 jaar gelede haar huis verlaat en geskei weens fisiese en emosionele aanranding op haar oor 'n lang ty. Die prokureur het aanbeveel dat die 2 seuns - 2ling by hul pa bly. Die egskeidingsbevel word nie deur die pa nagekom nie en hy doen alles in sy vermoe om die kinders teen haar op te maak en te verhoed dat sy hulle sien. Hy wil ook nie sy adres gee sodat 'n dagvaarding op hom uitgereik kan word nie. Hoe hanteer 'n mens so 'n situasie. Enige oplossing sonder om baie regs koste te bestee. Dankie

Dien 'n kriminele klagte van Minagting van die Hof in by sy naaste SAPS vir beide die kontakweiering en adresweiering en dring aan dat hulle hom vervolg. 12-Maande tronkstraf of boete geldig.


Back
 
     
       
Your ad here
Click here to apply
Your name here
Click to apply.
       

Kwikwap Website Consultant: Francois - francois@kwikwap.co.za / 0763490772 Hits to date: 107256 Website Managed by client