My verloofde se dogetjie 3 jaar bly al 2.5 jaar by ons nadat haar ma nie na haar kon kyk.Toe ons haar gaan haal het,het sy n suk papier geteken wat hom toestemming gee dat die kind by ons bly.Sy dra glad nie finansieel by nie en het geen stabiliteit in haar lewe nie.Ons het wel besluit dat sy haar elke 2de naweek kan sien.Dit het wel tot nou gebeur.Weens n dissipline en roetine probleem het hy besluit dat sy nie meer na haar kan gaan nie.Watter regt het hy on die kind te hou.Ons het die kind gaan haal toe sy 8 maande was en sy was erg verwaarloos,en sy bly al van dan met ons.Sy wil nou dreig om due kind te kom haal. Asb gee advies.
Ek dink julle moet weier en haar slegs die kind onder streng toesig laat sien weens die gevaar van "ontvoering". Terselfdertyd sal dit nodig weens om 'n formele hofbevel te kry wat haar in julle sorg plaas,